Successfully reported
+13

Coney Glen Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coney Glen Cottage is 'n knus kothuis in The Heads, Knysna, en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kothuis beskik oor 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Buitelugmeubels en 'n braai is ook beskikbaar vir die alleengebruik van die kothuis. Die kothuis spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer. Daar is 'n gemeenskaplike Jacuzzi, wat perfek is om na die sonsondergang te kyk.

Knysna word omring deur 'n paradys van inheemse woude, berge, mere en skouspelagtige strande en skuil op die oewer van 'n rustige riviermonding. Daguitstappies kan na die skouspelagtige Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn geneem word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Coney Glen Road, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa077d7cb1eb2fda576114b21cdd9346885aeaac04201d72ae33a02ead8e706881a4350746c873330b79eaffb21fef9ac9ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 30 Coney Glen Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0772568 23.0636062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang