Successfully reported
+7

Conroy Huis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 General Conroy Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Conroy Huis bied oornagverblyf in 'n gerieflike tuinwoonsel op die eienaar se perseel in Dan Pienaar, Bloemfontein.

Die privaat eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

In die kamer is daar 'n yskassie, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste word veilige parkeerplek en braaigeriewe in die tuin aangebied. Die ligging van die eenheid is binne bereik van Preller Square met restaurante en kruidenierswinkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pierre P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ideaal om hier te oornag. Dis lekker naby Citymed hospitaal. Het baie lekker gebly, dankie. Gasvrou was baie vriendelik, is goed ontvang en sa...
Sien meer
Jul 2025
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Die honde op die erf blaf die hele nag. Nee, die honde is 'n probleem. Mens moet gaste in ag neem.
Jan 2025
Hermanus S
5.0
Heerlike kuiertjie! Heerlike verblyf, rustig, netjies, goed ingerig! Eienaar vriendelik en behulpsaam!
Jun 2024
Hermanus S
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gekuier. Baie gerieflik, naby aan sake sentrum, eetplekke en winkels. Goed ingerig, Netflix en goeie geriewe. Veilige parkering agter veil...
Sien meer
Mei 2024
Aurelia V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Pragtige plekkie en baie mooi ingerig - sal definitief weer daarvan gebruik maak!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Velindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 40 General Conroy Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Conroy Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 General Conroy Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232d4f6358a7574da8564587b0b0524dbbd2fce8d14ac4979c509682917c27571a8ed5b7f3e5ce013d98a83227d60af58aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 40 General Conroy Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.085774102398 26.206293496681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang