Successfully reported
+135

Constantia Cottages

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Walloon Road, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 014 R1 712 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Constantia Cottages bied selfsorgverblyf in die voorstad Constantia in Kaapstad, naby restaurante, winkelsentrums, wynlandgoedere en hoofroetes.

Die eiendom het 5 volledig gemeubileerde eenhede. Elke eenheid is toegerus met kwaliteit linne, 'n privaat badkamer en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit in gratis WiFi en 'n slim-TV.

Gaste het toegang tot sonkrag-energie, 'n elektries verhitte swembad, braaigeriewe, buitesitplekke en goed onderhoue tuine. Veilige parkering is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Tafelberg, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere in Constantia, gholfbane, Valsbaai-strande en die V&A Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizaan N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a wonderful time staying there. The owners were very accommodating and the units had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect home from home to explore Cape Town. The hosts were very friendly and helpful, as were all the staff. The suite was perfect for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Henry P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n belewenis. Verblyf was 100% waarna ons gesoek het.
Jan 2024
Joanne C
4.6
I would return to Constantia Cottages and have already recommended it to others. A great host, with a long list of ideas for restaurant...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Zita-mari G
Gesin met klein kinders
4.4
Lekker akkommodasie. Baie sentraal. Die akkommodasie het alles gehad wat ons nodig het. Kinders het die swembad vreeslik geniet. Lekker rustig en baie...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hans O. Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 46

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 14 Walloon Road, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 014
R 2 014 R 1 712
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 014
R 2 014 R 1 712
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 014
R 2 014 R 1 712
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Walloon Road, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNedSZnu96nnbMw3Yuonv0GeKQ5UuSWHSiB5qg6qsjXuUZO6sa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 014 nouVanaf R1 712 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 14 Walloon Road Morningstar 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.027017415402 18.45153859553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang