Constantia Gastehuis
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Van Niekerks Kroon Farm, Hlohlolwane (Clocolan), 9735, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Constantia Gastehuis bied verblyf in 'n gastehuis op die eienaar se plaas, net buite Hlohlolwane (Clocolan). Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf op pad na hul bestemming.
Gaste het 'n keuse tussen 5 eenhede, afhangende van hul behoeftes. Die Kroon het 'n privaat en suite-badkamer, terwyl die ander 4 eenhede gebruik maak van gedeelde badkamers. Daarbenewens beskik elke kamer oor gemaklike beddens en kwaliteit linne en handdoeke.
Gaste kan 'n gedeelde leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV, en 'n gedeelde braai-area geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die plaas spog met 'n plaasstalletjie, Constantia Cherry Farmstall, waar gaste 'n geskenkwinkel en 'n restaurant kan geniet. Ander plaaslike geriewe soos 'n verskeidenheid winkels kan gevind word in Hlohlolwane (Clocolan) wat ongeveer 4 km weg is. Ficksburg is ongeveer 30 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R26, Van Niekerks Kroon Farm, Hlohlolwane (Clocolan), 9735, Vrystaat
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Van Niekerks Kroon Farm, Hlohlolwane (Clocolan), 9735, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang