Constantia Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Constantia Gastehuis, wat in 2006 gestig is, is in die prentjiemooi Rosestad, Bloemfontein, in die Vrystaat geleë. Die gastehuis verwelkom gaste van regoor Suid-Afrika en is toegewyd om 'n onvergeetlike en gemaklike verblyf te bied.
Die gastehuis beskik oor volledig toegeruste kamers met en suite-badkamers, insluitend gesinskamers met privaat badkamers. Elke kamer is ingerig met DStv, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, en komplimentêre tee, koffie en tuisgemaakte beskuit.
Gaste kan geriewe op die perseel geniet, soos 'n swembad en veilige skadu-motorafdakparkeerplek.
Constantia Guesthouse is gerieflik in Fichardtpark geleë, net 1,5 km vanaf die N1 en 2 km vanaf die Windmill Casino. Groot besienswaardighede soos universiteite, sportstadions en hospitale is binne 2 tot 10 minute se ry, terwyl die Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall net 5 tot 10 minute weg is. Die omliggende area bied ook verskeie kitskosplekke vir ekstra gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rikie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gaste dink Constantia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang