Successfully reported

Constantiaberg Eco Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal enigietyd weer daar bly. Baie netjies, stil, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het lekker gekuier, was baie rustig. Ons het lekker gebly. Dit was baie rustig daar. Die warm water het net nie die Sondag gewerk nie, maar daar was 'n ander voorstel gemaak; verder was dit 'n goeie rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful mountain view, tranquil pond & serene garden. Clean, safe & secure. We received such a warm welcome! The rooms are spacious, beds comfy with clean, fresh linen & towels. The bathrooms have a bath and a shower to choose from. Coffee station & bar fridge in the rooms to keep your snacks - a microwave and Nespresso coffee machine available in a communal area. Beautiful area, location was perfect and close to the US Consulate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese kamer met privaat courtyard! Baie goed geleë en naby die USA consulaat. Rustig en stil area. Ruim slaapkamer en die Nespresso koffiemaker in die lobby is 'n wenner. Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was lekker en veilig. Baie rustige area, veilig en ontspanend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag
5.0
Mei 2025

Simply amazing, cozy, everything you need in a home for a comfortable stay. It was just amazing, cosy, clean, scenic, tranquil with the most amazing. Thanks to the host for the warm welcome as well as send-off. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adderus B
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker baie dankie. Lekker stil. Ek het baie lekker geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Slegs oornag. Baie lekker! Was slegs oornag verblyf, maar als was soos beloof en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kereese P
1 nag
5.0
Feb 2025

Just awesome. Very nice and comfortable. Place was clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Very nice and comfortable. Very nice stay and value for money. Exceeded our expectations; it's better than what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Constantiaberg Close, Belle Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2f16839059d84d736570437c85027670f5f77a4f9ddd974aaba4e32f197a44a049fd2dc075b7d7262a4cf013483aed3615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 3 Constantiaberg Close Belle Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03077831674 18.442466923687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang