Constantia Winelands Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Pagasvlei Road, Huis-in-Bos, Constantia, 7848, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Constantia Winelands Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die Constantia Wynland wat deur geskiedenis en natuurskoon omring word. Die lodge is stapafstand vanaf 4 bekende wingerde, naamlik Groot Constantia, Klein Constantia, Buitenverwachting en Constantia Uitsig en bied elegante en onvergeetlike verblyf.
Elke moderne en suite-slaapkamer het 'n privaat stoep of 'n balkon met 'n asemrowende tuin of 'n berguitsig. Die kamers het elk hotelgehaltelinne, 'n slim-TV, vinnige WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n mikrogolf. Daar is ook en suite-badkamers met japonne en topgeriewe.
Die lodge het 'n swembad, parkeerplek op die perseel en 'n tuinstoep met sitplek en 'n etenstafel. 'n Uitstekende ontbyt is ingesluit, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 45 Pagasvlei Road, Huis-in-Bos, Constantia, 7848, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Pagasvlei Road, Huis-in-Bos, Constantia, 7848, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang