Contemporary City Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buiten Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 485 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Contemporary City Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad en bied pragtige uitsigte oor die stad en Tafelberg.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in sy 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die balkon ontspan en die asemrowende uitsigte oor die stad en die berge geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Contemporary City Apartment is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, moderne restaurante en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n ideale basis maak om Kaapstad te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Buiten Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buiten Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang