Contractor Stay
- Kapasiteit: 421 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Riverpark, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Contractor Stay bied basiese verblyf aan kontrakteurs en sakelui wat Vereeniging besoek. Die verblyf, wat op 'n 2-hektaar landgoed in Midvaal geleë is, is skoon, netjies en baie koste-effektief.
'n Verskeidenheid verblyfopsies is beskikbaar, insluitend eenhede en 'n karavaanpark. Die eiendom is 'n veilige omgewing met oorgenoeg parkeerplek. Etes en personeelvervoer is op versoek beskikbaar.
Die Landgoed is sentraal geleë, naby alle nywerhede soos Eskom Lethabo Kragstasie, Sasol 1, Mittal en verskeie nywerhede in die Vaaldriehoek. Midvaal Raceway-renbaan is ook naby. Dorpe en stede in die omliggende omgewing sluit in Kliprivier, Meyerton, Henley-on-Klip, Heidelberg, Sasolburg en Vanderbijlpark.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 44 Riverpark, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Contractor Stay het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 421 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Riverpark, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang