Successfully reported

Coo-ee 9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Malinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer so maak. Heerlik gekuier. Eenheid baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Wonderlik onvergeetlik. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad. Wou nie eers terugkeer huistoe nie. Strand is veilig en baie toeganklik vir enige ouderdomme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Geen restaurant nie, net 'n vuil kosstalletjie waar mense nie hulle hande was nie. Ek het dit geniet. Net jammer daar is niks om te doen in Harold's Bay self nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Great location and peaceful, if you are trying to get away from city life. The host was exceptional, the location has the best views. The owner should invest in tiles because the mouldy smell of the carpet catches you at the front door. And at night when everything is closed, it is the worst. The extras thrown in were some nice percolator coffee and rusk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Everything needed. Good location. Ideal location for a seaside getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Heroldsbaai. Dit was ok, die badkamer se plafon het muf aan. Die badkamer met die mat ver by die toilet is baie onprakties en voel vuil. Die een kampstoel van die balkon was stukkend, en parkering vir jou voertuig is 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lukas B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Die akkommodasie was uitstekend. Die weer was baie sleg, daarom het ons besluit om reeds Sondag te vertrek i.p.v. Maandag. Die verblyf was gemaklik en alles is daar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Millene
Coo-ee 9
Baie dankie Lukas, julle was baie goeie gaste en altyd welkom by Coo ee 9. Millene

Carinie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende verblyf. Eenheid volledig toegerus met alles wat jy benodig om lekker vakansie te hou. See uitsig met stoepie om op te sit en rustig vakansie te hou. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Alles wat jy nodig het! Die huisie by die see was perfek! Die groot bederf in die badkamer en kombuis was wow! Puik! 'n Vakansie om te onthou. Mooiste herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Millene
Coo-ee 9
Dankie Gert vir die mooi verslag oor julle verblyf in Coo ee 9. Dit was net n plesier om julle daar te hê en ek hoop julle sal die kuier herhaal. Groete, Millene

Connie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Very homely, everything we needed to make our time the best. The location is excellent with beautiful views on the sea, very central, the unit itself had everything we needed, really enjoyed everything and the support from arriving to departure had been excellent. Thanks very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Millene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Beach Road, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeVDPYApdofEwNpJH1Zy57CDELLyEcLQjP0kPeWFpvGlE4grLvW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 69 Beach Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054372555425 22.390635555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang