Successfully reported
+10

Coogee Bay @ No 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Dreary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coogee Bay @ No 2 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Gonubie. Gonubie is langs die kus van die Indiese Oseaan geleë en spog met 'n ontspanne en pragtige atmosfeer.

Hierdie bekoorlike woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi-is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Coogee Bay @ No 2 bied maklike toegang tot Gonubie-strand en is naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale keuse vir gaste wat die area wil verken en ontspanne verblyf in Gonubie wil geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Brent Mark B
Besigheidsreis
5.0
Enjoyable. The stay was wonderful; everything one requires for a short stay is available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jacolene S
Saam met vriende
5.0
Te kort. Ons het heerlik gebly, skoon en netjies, alles wat jy nodig het, so sentraal geleë.
Mrt 2025
Pieter B
Gesin met tieners
5.0
Goed toegeruste eenheid. Ons kon net ontspan en die paar dae geniet. Verblyf was baie lekker. Lona het altyd gereed gestaan om vrae te antwoord en het...
Sien meer
Jan 2024
Amanda T
Gesin met tieners
4.8
We thoroughly enjoyed the apartment. Awesome apartment and a stone's throw away from the beach. The apartment is fully equipped and wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Dreary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coogee Bay @ No 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Dreary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf25d2107128a4f2f86d9b07fd99c3a1db9aa955678c14f7165fdc1b21a9a09e37041955c642a19348290cba1d57a796e9795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Dreary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.938524292 28.031927849115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang