Successfully reported

Cooper 87

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Erica M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

A lovely generous home. Wonderful, spacious home, ideal for family reunions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faans R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Baie lekker familie-kuierhuis. Baie lekker huis met 'n ongelooflike lekker atmosfeer. Die oopplan leefarea / kombuis maak die huis baie gesellig. Die huis is binne stapafstand van die middedorp van Agulhas, wat dit baie gerieflik maak. Die enigste rede hoekom ek 3/5 gee vir waarde vir geld, is omdat ons aangesê is om ons eie handdoeke en toiletpapier saam te neem - soortgelyke verblyf teen hierdie prys sluit dit in, maar dit doen geensins afbreuk aan die lekker huis nie. Sal enige tyd weer in die huis bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wayne R
Lang verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2025

The home was clean and the facilities were good. The home was clean and the facilities were good, 3 good sized bedrooms with good bathrooms. Disappointed that a rental of that value did not come with DStv or bath towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Ons het baie lekker gebly by Cooper 87. Baie netjiese verblyf, met opknappings wat duidelik onlangs gedoen is. Die huis het aan al ons verwagtings voldoen. Die ligging is uitstekend. Binne stapafstand van die getypoel en supermark, maar tog uit die gedruis van die hoofstraat. Geen see-uitsig, maar jy kan tog die branders hoor. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 642
R 3 642 R 3 278
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 642
R 3 642 R 3 278
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 642
R 3 642 R 3 278
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cb2a44210ad96d573d7a429002ee91d904a47c7338ce0a9fcf0f409d478509704d65e6c432bb50607fe9d9a14fbfde4a92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 642 nouVanaf R3 278 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 87 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824782 20.012212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang