Successfully reported
+32

Cooper 87

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 642 R3 278 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cooper 87 is 'n lieflike selfsorghuis in L'Agulhas en is ideaal vir die gesin of 'n groep vriende aangesien dit stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand is.

Dié huis het 'n kapasiteit van 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die derde badkamer.

Die ruim hoofleefarea bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, 2 yskas-vrieskaste, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 2 etenstafels in die middel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Dié huis het binne- en buitebraaigeriewe en gaste word veilige parkeerplek in 'n enkeltoesluitmotorhuis en addisionele parkeerplek in die oprit aangebied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 87 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cooper 87 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 642
R 3 642 R 3 278
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 642
R 3 642 R 3 278
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 642
R 3 642 R 3 278
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cb2a44210ad96d573d7a429002ee91d904a47c7338ce0a9fcf0f409d478509704d65e6c432bb50607fe9d9a14fbfde4a92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 642 nouVanaf R3 278 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 87 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824782 20.012212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang