Coopers Highlands Tree Top Cabin
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooper's Highlands, Kabeljous River, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 600R1 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Coopers Highlands Tree-Top Cabin skuil in Jeffreysbaai en bied selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig oor die Kabeljousrivier.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die onderdakdek het buite-eetplek, 'n braai en 'n houtvuurwarmbad. Gaste het ook toegang tot die dam en veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Kabeljous Natuurreservaat 4 km ver en Lower Point Beach is 6,6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Avan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cooper's Highlands, Kabeljous River, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooper's Highlands, Kabeljous River, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang