Copperleigh Trout Cabin
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Copperleigh Farm, Beverley 2047 Portion 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Copperleigh Trout Cabin is 'n luukse selfsorg-houthuisie op Copperleigh Farm, met uitsig oor die 10-hektaar forel-bevolkte Mavela-dam in die boonste Dargle-gebied, deel van die gewilde Midlands Meander in Kwazulu-Natal. Hierdie huisie is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie huisie bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en sluit 1 en suite-badkamer in. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, insluitend 'n elektriese kombers. Die en suite-badkamer het 'n stort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet. Linne en luukse badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 induksiestoofplate met goedgekeurde potte en panne, 'n kombinasie-oond met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die oopplan-leefkamer is gemeubileer met 'n gemaklike leerbank en 'n slim-TV wat Amazon Prime, DStv Stream Premium, Netflix en Showmax insluit. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n oordekte houtdek wat met buitemeubels gemeubileer is, waar hulle pragtige uitsigte oor die dam kan geniet. Braaigeriewe en veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar. Roeiers en 'n paar reddingsbaadjies word by elke eenheid saam met die kajak voorsien. Gaste moet hul eie reddingsbaadjies saambring, aangesien daar beperkte groottes is. Hierdie eiendom is ongeveer 30 km buite Howick, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Copperleigh Farm, Beverley 2047 Portion 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Copperleigh Trout Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Copperleigh Farm, Beverley 2047 Portion 10, Dargle, 3201, KwaZulu-Natal
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang