Successfully reported

Copperwood Hotel and Conferencing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Alta B
1 nag
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Verblyf en diens baie goed. Eiers met ontbyt neem net lank en word in olie gebak, wat gesondheidsrisiko's inhou. Verder is net kitskoffie in die masjien beskikbaar terwyl ander gastehuise van 4-ster waarde almal filter/koffie aanbied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Fasiliteite netjies en modern. Personeel vriendelik. Inklok was spoedig. Ons het oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing en was baie tevrede met die fasiliteite, dit is baie netjies. Die personeel by ontvangs was baie vriendelik. Inklok was spoedig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Tevrede. Ja, ek was tevrede, maar nie met die ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

André S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Was aangenaam. Was lekker. Matras is net hard.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cj V
Kort verblyf
4.0
Des 2023

N/A. Nee. Groot groep lede wat raas en kuier tot laat - na 24h00. Personeel het geen beheer oor hulle nie. Blyk die klantprofiel te wees waarvoor hulle mik. Sal my laaste keuse wees vir verblyf in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Masilo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

One of the best hotels I have ever slept in. The room is immaculate. The room was worth the money paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie netjies, skoon kamer was alles wat ons verwag het. Ontbyt was baie lekker en vars voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Baie netjies en vriendelike diens. Kon nie fout vind met die hotel of personeel nie. Wel die gaste, 'n groep van om en by 30 mense het die plek oorgevat, partytjie gehou tot na middernag en al hulle gemors net so gelaat om die swembaddens en grasperke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2022

Ontbyt is nie baie lekker nie, dink hulle kan bietjie meer moeite doen. Diens met staff en ontbyt kort werk. Definitief nie genoeg parkering nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca76b325fc8fe693520fd31de1b9f9998c1b74ddf5e8507aed83787d5e6066aa361aaca71bb946b77c48bfafe2edabbefcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 4 Jackson Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.632598960849 27.786890914017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang