Successfully reported
+15

Copperwood Hotel and Conferencing

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Copperwood Hotel and Conferencing is in die dorpie Brits in die Noordwes-provinsie geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 14 en suite-kamers. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Elke kamer het lugversorging en toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre badkamergeriewe en 'n haardroër. Die hotel bied 'n lugversorgde konferensiekamer wat tot 50 afgevaardigdes kan akkommodeer. Gaste kan ontbyt geniet by The Terrace, die hotel se oopplan-restaurant, of die son by die buiteswembad geniet.

Daar is gerieflikheidshalwe winkels en eetplekke in die omgewing. Hartbeespoortdam is 24,8 km van die hotel af geleë en Lanseria Internasionale Lughawe is 53,4 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Abdul Rehmaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Copperwood Hotel and Conferencing het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Jackson Street, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca76b325fc8fe693520fd31de1b9f9998c1b74ddf5e8507aed83787d5e6066aa361aaca71bb946b77c48bfafe2edabbefcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 4 Jackson Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.632598960849 27.786890914017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang