Successfully reported
+29

Coral Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Leervis Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coral Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis in Pearly Beach se veilige Pearly Beach Resort. Die kothuis is stapafstand vanaf die pragtige en ongerepte Pearly Beach-strand.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 'n kind onder 12 jaar. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Die sitarea het 1 rusbank en 'n slim-TV met Openview.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n boma-area met ingeboude sitplek lei.

Daar is 2 oop erwe langs die eiendom waar gaste onder skadubome kan sit en ontspan.

Ongelukkig word troeteldiere nie op die erf toegelaat nie. Slegs permanente inwoners mag troeteldiere hê.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Li-anne V
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Very relaxing through and through.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Bjorn H
Gesin met tieners
5.0
Awesome place. Was good, was lekker just to get away and explore Pearly Beach. Awesome community.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Nadia V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste en veiligste vakansie ooit! Ons kom definitief weer terug! Kan nie wag nie. Ons gunsteling huisie, heerlik gebly alles was perfek!
Mrt 2024
Neil M
Gesin met klein kinders
4.8
Wonderful. Very nice and communicative owner. We enjoyed our stay immensely. The only minor thing that would be suggested is WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Darren E
Gesin met klein kinders
4.8
We had a great time, always a pleasure coming out to Pearly Beach. Weather wasn't the greatest but thankfully we had an indoor braai to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nedien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Leervis Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Leervis Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc598ea8f26987314bfdede03d0b337d0ba5b1cd4b973e4c12f382fd7a42f85629874f03fdf3b8e4402e3ec764a35f347499b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 16 Leervis Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.667748955229 19.518956783127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang