Coral Blue
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 114 Strathcona Drive, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Coral Blue bied selfsorgverblyf in Clansthal, Ezembeni, net so 300 m van die see af. Hierdie pragtige, beskutte kusdorpie lê 50 km suid van Durban op KwaZulu-Natal se Suidkus.
Verblyf is beskikbaar in 2 dupleks-eenhede wat spieëlbeelde van mekaar is. Elke eenheid het 'n onderste verdieping met 'n eetarea, 'n volledige kombuis, 'n badkamer en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die boonste verdieping het 'n badkamer, 4 enkelbeddens in 'n oopplan-area, 'n sitarea met 'n TV, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n balkon met 'n see-uitsig. Elke eenheid het slaapplek vir 8 gaste en die eenhede kan individueel of saam bespreek word.
Gaste deel 'n groot tuin en elke eenheid het 'n braai-area. Daar is 'n wasgoedkamer buite wat ten volle toegerus is vir gaste se gebruik. Die eenhede het ook elk 'n alarmstelsel en is ten volle omhein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jean Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 114 Strathcona Drive, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Coral Blue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 114 Strathcona Drive, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang