Coral Cottage Langebaan
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coral Cottage Langebaan is 'n selfsorgwoonstel net 200 m vanaf die hoofstrand, strandmeer en gewilde restaurante. Hierdie gerieflike toevlugsoord is in 'n veilige omheinde gemeenskap geleë en is perfek vir gesinne of klein groepies wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke, swemhanddoeke en noodsaaklike toiletware word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, strykyster, strykplank en droograk is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, terwyl die oopplan-sitkamer 'n rusbank, slim-TV, gratis WiFi en bordspeletjies en legkaarte vir vermaak het. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitemeubels.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Langebaan bied 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge, insluitend vlieërbranderry, kajakvaart, fietsry, gholf, en besoeke aan die Weskus Nasionale Park en Haaibaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nelmare Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral Cottage Langebaan het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang