Successfully reported
+54

Coral Dreams & Sea-side Spa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Garden Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 200 vanaf die hoofstrand. Gaste kan op die stoep sit en na die see luister.

Verblyf word in 2 individuele eenhede gebied en is geskik vir tot 6 gaste. Coral Dreams is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Hierdie eenheid het 'n privaat jacuzzi, braai-area en 'n privaat tuin.

Sea-side Spa Apartment is ten volle toegerus vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, lugversorging, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Die eenheid het 'n privaat jacuzzi, braai-area en 'n privaat tuin.

Daar is parkeerplek op die perseel, onbeperkte WiFi en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag. Die eenheid, Coral Dreams, laat 2 troeteldiere toe en alle honde is by Sea-side Spa welkom.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ann R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Baie lekker gebly. Plek is netjies, skoon en veilig. Baie vriendelike ontvangs gehad. Beste dierevriendelike plek waar ons ooit besoek...
Sien meer
Mrt 2025
Nadia V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Stayed here with my husband and baby boy, welcomed by a wonderful host that made us feel so welcome! Chantelle is very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Elmarie G
5.0
Ongelooflike diens ontvang. Baie vriendelik, professioneel! PuiK! Beste verblyf wat ons nog gehad het! Beste diens! Beste pet friendly verblyf. Ekstra...
Sien meer
Okt 2024
Madelein M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Met gasvryheid ontvang en het baie lekker gebly.
Sep 2024
Carike C
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, ontspannend, troeteldiervriendelik, stylvol. Hoogs aan te beveel vir die wat graag hulle honde wil saamneem op avonture. Daar is so baie aa...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Garden Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Coral Dreams & Sea-side Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Garden Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4724576ec86270541a9f4accac70715bb3ed1cce8c2edee1ac0491dd32d4fd8509cd09ca4f24f0187e34b390a33f1ddfafc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 11 Garden Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.504521 31.234299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang