Coral Tree Boutique Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Harrow Road, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Coral Tree Boutique Guesthouse is heeltemal opgeknap en omskep van 'n ou huis in 'n elegante gastehuis met 'n ouskool-bekoring. Hierdie onvergeetlike gastehuis is in die hartjie van Beacon Bay, Oos-Londen, geleë.
Die verblyf is in vyf groot kamers verdeel wat die Executive Room, Kingfisher Room, Sun Room, Forest Room en Protea Room insluit. Elke kamer kan 'n maksimum van 2 gaste akkommodeer en het sy unieke kenmerke en tema.
Die Executive, Kingfisher en Sun Rooms is almal op die grondvloer geleë en het direkte toegang tot 'n rustige tuin en 'n privaat buite-sitarea. Die kamers is almal ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die Forest- en Protea-kamers is op die tweede verdieping en spog met vreedsame ontwerpe met moderne geriewe. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Al ons kamers het lugversorging.
Coral Tree Boutique Guesthouse is naby die middestad, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Harrow Road, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Coral Tree Boutique Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Harrow Road, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang