Coral Tree Boutique Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Harrow Road, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Coral Tree Boutique Guesthouse is heeltemal opgeknap en van 'n ou huis tot 'n elegante gastehuis omskep. Hierdie onvergeetlike gastehuis is in die hartjie van Beacon Bay in Oos-Londen.
Daar is 5 groot slaapkamers naamlik die Executive-kamer, Kingsfisher-kamer, Sonkamer, Woudkamer en die Proteakamer. Elke kamer is geskik vir maksimum 2 gaste en het 'n unieke tema. Die Sonkamer is op die grondverdieping en het toegang tot die rustige tuin en privaat buite-sitarea. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die Woudkamer en Proteakamer is op die tweede verdieping en spog met moderne geriewe. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Elke kamer het lugversorging.
Coral Tree Boutique Guesthouse is naby die middestad, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Harrow Road, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Coral Tree Boutique Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Harrow Road, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang