Coral Tree Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
By Coral Tree Cottages bied ons selfsorgverblyf in bekoorlike tuinkothuise.
Ons het 'n verskeidenheid kothuise om van te kies, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort of slegs 'n stort.
Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ons gemeenskaplike swembad is apart van die kothuise, maar binne maklike loopafstand. Alle kothuise is vernoem na voëls wat algemeen op ons eiendom gesien word, waar ons meer as 60 spesies aangeteken het.
Coral Tree Cottages spog ook met sy waterpark op die perseel, Adventure Land. Gaste geniet gratis toegang tot die waterpark vir die duur van hul verblyf wanneer dit in werking is.
Ons is net 'n paar minute se ry van die ongerepte strande van Plettenbergbaai af. 'n Wye verskeidenheid aktiwiteite en bekroonde gholfbane is naby.
Die Tuinroete is bekend vir sy uitstekende voëllewe, boswandelings en walviskyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral Tree Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang