Successfully reported

Coramdeo Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Annemarie D
1 nag
5.0
Okt 2025

Veilig en rustig. Elna, die gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam. Haar akkommodasie is skoon, stylvol en baie netjies. Al die vertrekke, kombuis en badkamer, sitkamer en slaapkamer is met alles toegerus wat 'n mens nodig kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Baie dankie. Ons waardeer. Kom gerus weer. Elna en Johan

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Simply wonderful, friendly hosts. Simply wonderful. We know the area very well because we stayed with friends in Plattekloof at their B&B. Since they have closed their B&B, we've been looking for new accommodation. We've finally found it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Mary R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Naby die stad en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Thanks. Come again soon.

Imelda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent stay. We had an excellent experience. The hosts are friendly and accommodating. The place was clean and had everything we needed. The brownies on our pillow were a nice treat and the rusks are the best. We highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
You are the best! Thanks for sharing your spiritual experiences. It is supportive. Looking forward to your next visit.

Reece L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, safe, enjoyable. This was a lovely place to stay with great facilities. The hosts were very welcoming. It comes with its own side entrance and secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Thank you. We give our best to each and every guest.

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Goed ingerigte en ruim verblyf, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Meer as genoeg spasie vir 3 persone. Als wat 'n mens nodig sal hê vir 'n paar aande se verblyf. Sentraal geleë, met winkels baie naby. Lekker stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Naie dankie. Puik gaste. Kom gerus weer

Roy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely clean accommodation offering excellent value for money. Lovely clean accommodation offering excellent value for money, which together with the central location and friendly hosts, made for a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Baie dankie. Elke gas se welsyn is vir ons belangrik. Kom gerus weer.

Paul S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Coramdeo is die ideale blyplek! Word sterk aanbeveel! Lekker ruim woonstel. Goed toegerus. Stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie goed geleë vir naby Glazier / Santam kantore, Tygervallei, Willowbridge Mal. Lekker ruim. Parkering vir motor net nie so naby die woonstel nie, maar jy kan wel in die straat nader parkeer vir aflaai en oplaai van bagasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Dankie, Anita. Waardeer. Kom weer soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Maestricht Street, De Bron, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5e11a9a4c9dd92abfbedead5dc08ea8e193cfa9c439fe0db41ee8993413a2a8c475a0f4845733b50dbe813c08fb11bd72e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 17 Maestricht Street De Bron 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860353620253 18.631784128545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang