Coramdeo Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Maestricht Street, De Bron, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Coramdeo Selfsorg bied gerieflike verblyf in 'n losstaande kothuis op die eienaar se erf in De Bron in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, induksiestoof, eetgerei, breekware, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het genoeg sitplek, 'n TV teen die muur en 'n werkspasie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n braai-area en buitemeubels. Veilige parkeerplek word voorsien. Tygervallei-winkelsentrum is 1,7 km ver en Majik Forest is 1,9 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Maestricht Street, De Bron, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Coramdeo Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Maestricht Street, De Bron, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang