Corina se Plekkie
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Denne Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
 - Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
 
Beskrywing
            Corina se Plekkie is 'n tweeslaapkamer-dubbelverdiepingwoonstel op die oostelike rand van Johannesburg in Edenvale en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is sowat 12 km vanaf die verblyf en Sandton Mall of Africa is sowat 15 km ver. 
Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet en die leefarea op die boonste verdieping het 'n sitkamerstel. 
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Denne Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
 - Gaste dink Corina se Plekkie het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Denne Avenue, Marais Steyn Park, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang