Successfully reported
+13

Cormoran 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Lagoon Drive 80, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 629 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cormoran 20 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Umhlanga. Dit bied gemaklike akkommodasie in 'n veilige kompleks, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is stapafstand van die strand en naby winkels, restaurante en ander plaaslike besienswaardighede, wat gaste 'n gerieflike en aangename verblyf bied.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en dit sluit 'n skottelgoedwasser in vir gaste se gerief. Dit lei na die leefkamer, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid maak oop na 'n balkon met buitesitplek en see-uitsigte. Daarbenewens het gaste toegang tot die kompleks se swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

UMHLANGA Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon Drive 80, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 629
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 629
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 629
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Lagoon Drive 80, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3539b0eff131bc4521acd72d5ac73f68be9cd0afcf853e81ceaeb8b39ade3c9004ec657bcf13dcd5e017ee04528d3bde98e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 629 per nag, vir 4 mense Lagoon Drive 80 uMhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:30 -29.7159381 31.0916612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang