Corner Condo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2A Jansen Street, De Mist, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Corner Condo is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Uitenhage, Oos-Kaap. Dit is perfek vir 'n solo-reisiger, 'n paartjie of 'n gesin.
Hierdie selfsorgwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad en 'n toilet. Badhanddoeke word ook voorsien.
Die eenheid bestaan uit 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n eetkamertafel met stoele. Dit lei na 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, waar gaste kan ontspan. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Die hele eiendom is omhein en veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Hierdie verblyf is 39 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe geleë, 2 km vanaf Uitenhage se middestad. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Groendal Natuurreservaat 15 km weg, en Nelson Mandelabaai-stadion 31 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Phumezile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 2A Jansen Street, De Mist, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Corner Condo het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2A Jansen Street, De Mist, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang