Successfully reported
+10

Corner Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Malmesbury Road, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Corner Cottage bied verblyf in 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in die Kaapstadse voorstad Welgelegen. Die huis is sentraal geleë binne maklike bereik van winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole en snelweë. Die kothuis het sy eie privaat ingang en veilige parkering beskikbaar vir mediumgrootte voertuie.

Die tuinkothuis bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word ook voorsien van 'n TV met DStv en WiFi.

Sonpanele en batterye voorsien elektrisiteit tydens beurtkrag.

Besoekers aan Kaapstad het baie keuses in terme van aktiwiteite en besienswaardighede, soos om die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, stap, branderplankry en die verskeidenheid kookkuns te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynda S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful host, caring, kind, friendly. Comfortable, everything we need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hanlie W
5.0
Alles wát nodig was om my aankoms en verblyf gerieflik, spesiaal te maak. Ongelooflike rustige knus woonstel.
Jun 2024
Cornelia V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande! Ons het absoluut heerlik gebly!
Apr 2024
Celeste K
Saam met lewensmaat
4.0
Het lekker gebly. Het lekker gebly, rustige area.
Okt 2025
Cormari C
5.0
Gemaklik, gerustheid. Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Die kothuis is pragtig en gerieflik. Alles wat jy nodig het. Dit sou aanvanklik ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 50 Malmesbury Road, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Malmesbury Road, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d62b891dc1601ba3cb1746b0689f284f1de92e202b2ece162d92e5eeabed70f1fb96d4c92520f610c75b10a2745b11dcf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 50 Malmesbury Road Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.866724995835 18.565691027756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang