Successfully reported
+31

Corner House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12a Watsonia Street, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Corner House is in die hartjie van Paradise, 'n woonbuurt in Knysna, geleë en spog met 'n fantastiese uitsig oor die Knysna-strandmeer en die natuur op die voorstoep.

Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers wat pragtig met neutrale kleure versier is en ruim leefareas.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat 'n kind kan akkommodeer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n sitarea met 'n TV. Daar is ook 'n tweede sitarea met 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n ruim kuierarea buite met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n etenstafel met bankies. Daar is ook 'n swembad, sonstoele, braaigeriewe en WiFi. Gaste kan drankies op die stoep geniet terwyl hulle die uitsig bewonder.

Die huis het ook 'n omsetter wat die WiFi, TV en lampe tydens beurtkrag aan die gang hou. Elke slaapkamer het ook herlaaibare lampies wat tydens beurtkrag werk. Daar is ook 'n gasstofie en 'n kaggel.

Die strandhuis is naby gewilde besienswaardighede soos Simola Golf & Country Estate, Pezula Gholfklub en die betowerende Knysnawoud en strande geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12a Watsonia Street, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12a Watsonia Street, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5eb187adcc960ac7debb2ab6dbf5647c91f6ec12f9b34dd486388e2ea492f9e4824260c5064a1a476a86ae9e7ed7af0bbd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 12a Watsonia Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.033931152956 23.031547028103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang