Corner House Residence
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Union Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 239R2 430 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Corner House Residence bied gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in die hartjie van Franschhoek-dorpie, 'n kort entjie van die hoofpad af, wat dit 'n ideale opsie maak vir vakansiegangers of sakereisigers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van verskeie kameropsies, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan 'n heerlike à la carte-ontbyt geniet met uitsig oor die netjiese tuin en swembad, of hul ervarings met ander gaste deel tydens die gratis skemerkelkie-wynproe, waar wyne van ons vennootwingerd, Haut Espoir, vertoon word, wat unieke handgemaakte wyne produseer wat in harmonie met die natuur is. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Franschhoek byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michaela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Union Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Corner House Residence het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Union Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang