Successfully reported

Cornerstone Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Sandra W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor Piketberg. Ons het heerlik gekuier - die gastehuis is pragtig met die mooiste uitsig oor Piketberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ontspanne en gemaklik. Dit is 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor die dorp. Pragtige dekor binne en super skoon en netjies en ruik so lekker vars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Luuks. Ons het so gemaklik gebly. Pragtige verblyf, skoon en netjies met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Alles was deftig en gerieflik. Baie lekker gebly. Baie mooi plek met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Venter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Rustig en lui ontspannend. 'n Fantastiese skoon kamer. Die uitsig dag en nag oor die dorp, veral die NG kerk, is uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gemaklik netjies rustig. Ons het ons verblyf baie geniet. Die plekkie is baie netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
1 nag
5.0
Sep 2023

Stunning. Dankie, Thea, jy het uit jou pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer van julle gastehuis gebruik maak, maar dan vir 'n volle naweek. Dankie ook dat ons bietjie later kon uitgaan met my seun se mediese probleem. Jy is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Perfect for business travel. Staff provided very useful local knowledge and recommended restaurants etc. Great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Besonders! Ek ken eienaaars al jare en hulle gastehuis weerspieël hulle omgee en liefde vir ander. Alles by Cornerstone is 5 ster en saam met die stilte en mooi van Piketberg om jou maak dit vir die perfekte wegbreek. Baie dankie Theo, Carlo en Saartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastic. Gorgeous, stunning, and modern luxury living space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZou79ZJaO8wAR2aBtPkrTfjV9C1B6IV0zVVWyL9aedQ0bMwvAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 38 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.902806500477 18.749197601097
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang