Successfully reported
+49

Cornerway House B&B

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 Longships Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerway House B&B is geleë in 'n residensiële area in Plettenbergbaai, 'n kort entjie van die bekende goue sand van Robbergstrand, met sy Blouvlagstatus. Die huis is vol karakter en sjarme en is versier met 'n koloniale geur.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid en suite-kamers, toegerus met 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek bied vir 3 persone. Elke kamer is versier om verskillende aspekte van die tuine te weerspieël. Al die kamers het hul eie ingange. Daar is veilige parkering van die straat af.

In die somer word 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt bedien op die oordekte stoep met uitsig oor die swembad. In die winter geniet gaste ontbyt by 'n brullende kaggel in die eetkamer. Troeteldiere is welkom, en kinders kan op afspraak geakkommodeer word.

Die eiendom het 'n sonpaneel en 'n omsetterstelsel wat rugsteunkrag aan die eiendom verskaf. Gaste kan alle toestelle gebruik, behalwe haardroërs in sekere kamers.

Plettenbergbaai is ideaal geleë langs die Tuinroete van die Wes-Kaap en is halfpad tussen Knysna en Tsitsikamma. Dit is in hierdie gebied waar al die belangrikste aktiwiteite van belang plaasvind en besoek kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 61 Longships Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerway House B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 Longships Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b496d7967a674804855c96fc0ee31d46b61acdec440ab1c1c7d3ee3f2dda02687f6f8b979a96791f561b258d9d7114135a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 61 Longships Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -34.071502198407 23.367683887482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang