Successfully reported

Cosimi Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Absolutely worth it! I frequent Cosimi Guest House as it is a well managed accommodation and always very clean. The owner is very caring and the breakfast fruit bowl is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Die gastehuis is pragtig, skoon, en lieflik uitgerus. Heerlike verblyf in uitstekende ligging. Lieflik uitgeruste gastehuis, kamers is ruim en luuks. Ontbyt is topklas. Hazel is 'n uitstaande gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik en veilig. Smaaklike etes. Die kamer was baie gerieflik en die etes baie lekker. Hazel het geen moeite ontsien om ons gerieflik te laat bly en met spesiale versoeke te help nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mrt 2025

Vriendelike en hartlike diens. Baie netjies en gerieflik. Baie lekker hier oorgeslaap. Dit was baie vriendelike en hartlike diens. Die Gastehuis is baie netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hazel
Cosimi Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Ek sien die ligging-gradering was effens laer – as daar iets spesifieks is wat jou verblyf kon verbeter het, ons hoor graag? Jou terugvoer help ons om die beste moontlike diens te lewer. Hoop om jou weer gou te sien!

Charles S
1 nag
5.0
Des 2024

Sal weer daar aanklop! Baie, baie nice. Die breakfast was van die beste wat ek nog gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantasties, skoon en gasvry. Ons het heerlik gebly, kamers was pragtig, skoon en alles wat jy nodig gehad het. Ons het regtig 'n fantastiese ontbyt gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Cosimi Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het dit geniet en dat alles aan jul verwagtinge voldoen het. Dit was lekker om julle hier te hê, en ons hoop om julle weer gou te sien!

Eureka G
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie goeie waarde vir jou geld en baie bekostigbare verblyf. Wat 'n rustige en vriendelike gastehuis is dit nie! Ek het werklik dit geniet om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Always top-notch. The facility is great and the hostess is always very friendly and professional. I will continue to make use of Cosimi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Heerlike kos en pragtige kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hazel het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Die kamer was skoon en gerieflik. Die ontbyt was heerlik en dit was die klein dingetjies wat 'n verskil gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Murray Street, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ae51578531f86bdce6f5ffcb8d5d89baa462c388cd24946d506d0dcc6b11889670f424904c899c51722802681fbf4b2ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 37 Murray Street Schoongezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817582172673 18.651113991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang