Successfully reported

Cosy Cape Dutch at the Sea

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolande L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantastiese verblyf. Home away from home! Lekkerste stoep vir braai en kuier. Die kinders kon lekker speel oor die erf, helemal toe is. Skoon en netjies. Kombuis ook ten volle toegerus. Was dankbaar vir die kaggel in die sitkamer, want dit word maar koud saans. Dalk net daaraan dink om paneel heaters te kry vir kamers. Maar overall was dit 10/10 en ons sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruzaan R
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Heerlik gebly! Pragtige huis, die eienaar het baie goeie styl. Die huis is goed uiteengesit en het alles wat mens kan nodig kry, vir 'n heerlike tydjie weg. Die eienaar het aan alles gedink. Ons het veral die stoep geniet, met die goed ingerigte braai. Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Nichol Close, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0b0b5b6158dd298ee74976133b6ae4164e9dde20558fb5e25d09f526ebfa4920fd9fcffa6e72fb550b9d70dc255ca9e6907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 Nichol Close Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4119458153 19.184537240475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang