Successfully reported

Cosy Corner

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
2.5
Mariaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Ek sou net dalk meer toiletpapierrolle aanbeveel vir 2 gaste vir die naweek. Cosy corner was goed toegerus. Die kombuis is alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Die braai-area is goed toe gemaak van die pad se verkeer. Die bad was die hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gavin
Cosy Corner
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Carel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Great place to stay. The place surprised me, neat, clean and well equipped. There are only a few places that are as well equipped as Cosy Corner. Well done, keep up the excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare Street, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb32ecc0a939fc0efc780d88983cdfd29b71a722429c66c24f6f1ace271e8e1916a3f52b99dfbe1006f63f670b35a154ca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Mare Street Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.507315961398 30.891418620268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang