Cosy Cottages Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Parys Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cosy Cottages Guesthouse is in Potchefstroom langs die R53 na Parys en naby die N12-hoofweg na Johannesburg en Klerksdorp geleë. Dit is ook net 5 minute se ry vanaf die universiteit se kampus.
Elke kothuis het 'n en suite-badkamer en 'n privaat stoep. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, 'n kombuisie met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, kookgerei, eetgerei en breekware, 'n waaier en WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit 'n privaat tuin met 'n gemeenskaplike braai-area wat bespreek moet word, 'n swembad en veilige parkeerplek in.
Daar is verskeie malls en geriewe stapafstand vanaf die gastehuis, insluitend die Mooi River Mall met kroeë, restaurante, wegneem-restaurante, 'n bioskoop, apteke, dokters, poskantoor, supermark, slaghuis, video-winkel, vulstasie, AVIS-geriewe en die OPM Prozesky Voëlreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 38 Parys Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Cosy Cottages Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Parys Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang