Successfully reported
+13

Cosy Sleep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Badskop Cresent, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Cosy Sleep is 'n verwelkomende selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die rustige dorpie Montagu. Slegs 1 km van die gewilde Avalon Springs af, is hierdie eenheid die ideale basis vir gaste wat wil ontspan in natuurlike warmwaterbronne en die omliggende besienswaardighede wil verken.

Die oopplan-eenheid is ontwerp met gemak in gedagte en bied slaapplek vir tot 3 gaste. Dit beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, en WiFi is beskikbaar om gaste dwarsdeur hul verblyf verbind te hou.

Die eenheid sluit 'n TV met Openview-kanale, gemaklike sitplek en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in, perfek vir die voorbereiding van ligte maaltye of versnaperinge. Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek en toegang tot braaigeriewe geniet. Veilige parkering is beskikbaar agter elektriese heinings, wat gemoedsrus tydens u verblyf verseker.

Of u nou deurreis of 'n ontspannende wegbreek beplan, Cosy Sleep bied gemak, gerief en warm gasvryheid in Montagu.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barend Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 9 Badskop Cresent, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Sleep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Badskop Cresent, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe78a397eeda051d75dfe357b38fd6fd582047673d4a71ae24a1592f47fd3be277b12f27d63a7719053158ca0444344b97847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 9 Badskop Cresent Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.767262329848 20.126729263461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang