Cosy Stone Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Van Wyk Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Cozy Stone Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 6 mense in Stilbaai-Oos, Stilbaai, 400 m vanaf die strandmeer.
Die 1926-kliphuis is gevul met karakter en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, en 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde is ingerig met 'n driestapelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word vir die huis voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Die buitebraai-area is bedek en beskut teen die wind, en die eiendom is ten volle toegemaak.
Stilbaai bied verskeie doendinge wat wissel van gholfspeel, staproetes, branderplankry, visvang, swem, kanovaart, walviskyk tussen Julie tot November, en meer. Besienswaardighede in die omgewing sluit die palings by die Toerismeburo, die historiese rotspoelvisvalle, die Anglo-Boereoorlog-gedenkteken, die Blombos Museum van Argeologie in, en gaste kan ook die verskeie natuurreservate in die omgewing besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Van Wyk Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosy Stone Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Van Wyk Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang