Successfully reported
+20

Cote Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Pienaar Street, Roundhay, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cote Cottage is 'n knus selfsorgkothuis, sentraal geleë op 'n gedeelde eiendom in Roundhay, Somerset-Wes. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers (geen geraas en gaste na 22:00 nie). Hierdie kothuis is troeteldiervriendelik.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat oordekte patio en 'n omheinde tuin. Buitesitplek en draagbare braaigeriewe word voorsien. Gaste kry 1 veilige parkeerplek in 'n gedeelde oprit agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Biance T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gemaklik! Heerlik! Die gasheer, Pam, is 'n ster! Sy was vriendelik, akkommoderend, en het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. D...
Sien meer
Mei 2025
Paul P
Gesin met tieners
5.0
Veilige en stil woonbuurt. Eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Veilige en goed toegeruste eenheid.
Jan 2025
Sonja S
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was wonderful. Relaxing with the beach nearby. Fantastic. Pat is super welcoming. The cottage is beautiful and has everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Louis J
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir ons behoeftes as werkende gesin. Baie oulike plek - ongelooflik vriendelike eienaar. Sal vir seker weer by Cote Cottage gaan kuier.
Okt 2024
Chantelle P
5.0
Baie lekker gebly. Dis rustig en veilig. Baie lekker gebly, my Maltese puppy het die tuin tot maksimum geniet. Sal definitief weer daar bly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 58 Pienaar Street, Roundhay, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cote Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Pienaar Street, Roundhay, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c504888fd2ae8fe0210556f3d326bc51a3e3d28e9fae50b7fc8f6da8056196e21f659ce21838352618d92493bd84bd4428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 58 Pienaar Street Roundhay 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.080560421831 18.860239546033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang