Cottage at Yellowstone
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lyster Avenue, Daggagontein Ext 2, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cottage at Yellowstone is 'n selfsorg-, vrystaande eenheid op 'n gedeelde eiendom in 'n stil voorstad van Johannesburg. Weggesteek in 'n rustige omgewing, is hierdie bekoorlike kothuis ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike en rustige verblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens, en 'n dubbelbed is beskikbaar in 'n oop area. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi-toegang beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n tuin, 'n gedeelde swembad en braaigeriewe, asook veilige parkering op die perseel. Met maklike toegang tot plaaslike geriewe en hoofroetes, is dit die perfekte basis om die omgewing te verken of bloot 'n stil blaaskans te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Lyster Avenue, Daggagontein Ext 2, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink Cottage at Yellowstone het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lyster Avenue, Daggagontein Ext 2, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang