Successfully reported
+11

Cottage C10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage C10 is in 'n veilige kompleks in Vishoek in Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap vanaf Vishoekstrand. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv. Die kothuis is ook met 'n omsetter toegerus.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die kompleks bied gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders en dit is naby die hoofstraat geleë waar daar restaurante, winkels en kruidenierswinkels is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4d422fce331bd9295788186965ea9ae62d572039d6131086a337994aefed3a35b54469eb92ba0882563a7e6804a4dad499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4) 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134528607561 18.435623230025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang