Successfully reported
+16

Cottage C36

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage C36 is in 'n veilige dorpie in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap van Vishoekstrand af. Dis 'n ideale keuse vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet tydens hul verblyf. Die dorpie beskik oor gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders, en dit is gerieflik naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc208280bd6f177b0eed7016e69505fa810f0a90aaac1eebca40ecd5866cc7b4f16ce04cb0967d82d15cbe2b6a59ee89808d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4) 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13474617946 18.435467661902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang