Successfully reported
+16

Cottage C40

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage C40 is in 'n veilige dorpie in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van Vishoekstrand af.

Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste. Linne word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en DStv.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die dorpie bied gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders. Die dorpie is binne maklike bereik van die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ed580cdb570a7c9cd26d88205836aee492e945e05d06db0773c636484c0d4a06acfbafe91d25560bb7a695ab7b9859b5adf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2) 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134857185315 18.43514579682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang