Cottage C48
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cottage C48 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand. Dis ideaal vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas, 'n speelarea vir kinders en dit is naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang