Cottage C69
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cottage C69 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand en is die ideale opsie vir gesinne of vriende wat 'n wegbreek soek.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv. Daar is ook 'n omsetter.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Die kompleks beskik oor gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders en is naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage C69 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang