Limonite Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9a Limonite Street, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Limonite Gastehuis bied gemaklike verblyf in Elarduspark in Pretoria-Oos, met toegang tot die R21-snelweg. Die gastehuis is 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Verblyf word aangebied in 2 ateljeekothuise en 1 luukse kamer. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV, WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied 'n daaglikse skoonmaakdiens, braaigeriewe, veilige parkering en 'n swembad.
Die gastehuis is naby winkels en eetplekke geleë, en is ongeveer 10 km vanaf Menlyn Mall, Irene Mall, Kloof Hospitaal en Hoërskool Waterkloof. Die Groot Rooi Skuur en die Universiteit van Pretoria is 15 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Lyle Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 130
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9a Limonite Street, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
- Gaste dink Limonite Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9a Limonite Street, Elardus Park, Pretoria, 0168, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang