Cottage Jean Martin
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4449 Lachenalia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cottage Jean Martin is 'n ruim selfsorg-vakansiekothuis vir tot 6 mense in Bettysbaai met uitsigte oor die Grootvleimeer en berge.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n gesellige binnebraai-area. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en dubbelwasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is toeganklik vanaf die tweede slaapkamer, wat dit ideaal maak vir kinders. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en dubbelwasbak. Vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar vir gebruik en is in 'n Wendy-huis agter die kothuis geleë.
Gaste kan ontspan in die sitkamer met knus sitplek, 'n TV en 'n houtkaggel. Die braaikamer het 'n groot binnebraai-area, en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word. Wi-Fi is beskikbaar.
'n Draagbare braai is beskikbaar vir gebruik in die tuin, en gaste sal die geleentheid kry om vrylopende bokke, tarentale en 'n verskeidenheid ander voëlspesies te besigtig, en as gevolg van die nabyheid van die meer, waag bobbejane dit nie as ver as die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4449 Lachenalia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage Jean Martin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4449 Lachenalia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang