Successfully reported

Cottage of Eden

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het net 1 nag oorgeslaap, maar dit was regte waarde vir geld en uiters gemak. Wat 'n pragtige 5 ster cottage, met alles wat jy mag nodig hê. Baie skoon, netjies en stylvol gemeubileer. Die 1ste ding wat my altyd opval van 'n eenheid is 'n vars reuk, skoon kombuis en 'n badkamer wat skoon is. As ek 'n voorstel kan maak, is dit dat die beddegoed met wit beddegoed is. Nogmaals baie dankie vir die pragtige rustige eenheid. Ons sal beslis weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerissa M
1 nag
5.0
Aug 2025

So netjies en skoon, alles wat jy nodig het en nog meer. Fantastiese plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Viljoen Street, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8579aded8e89d3cc6bdcb9559dbe10daafccf80cd2539732d4a7667c62201048b4ea84c6261d1d8917b4078352ceeaff0b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Viljoen Street Eden Glen 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1365439 28.1679386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang